Pret met Emosies - AktiwiteitspakketKlein kindertjies het groot emosies. Hierdie 12 pret aktiwiteite is ontwikkel om jong kinders te help om emosies te eien, te verstaan en te bestuur. Self ontwikkeling in hierdie kwesbare ouderdomsgroep van 6 tot 10 jaar, behels die aanleer van strategi om mensself te grond, emosionele taal te ontwikkel om emosies te benoem en die uitwerking van daardie emosie op myself te kan verstaan. Elke aktiwiteit is 'n voorstelling van een emosie. Dit daag die
Shopping security
Each payment you make on thelockerguy is secured with strict SSL encryption and PCI DSS data protection protocols